Contact me

Guestbook

Please let us know you were here

Add message
  • Donald Dobbins
    Donald Dobbins Suid Afrika
    Donald Dobbins wrote at 26.11.2019 at 18:13 Just wanted to say you have a beautiful voice

    Donald Dobbins wrote at 26.11.2019 at 18:13

    Just wanted to say you have a beautiful voice

  • Eugene
    Eugene Suid Afrika
    Eugene wrote at 11.07.2019 at 13:48 Ek kan net nie ophou om na jou musiek te luister. Jou stem is so vol liefde dat ek oor en oor na dieselfde stukkie luister. Baie dankie dat jy dit nog met ons deel en ek bid dat daar nog vir baie jare n Charlie Dicks gaan wees om ons harte te verbly. Alle voorspoed vir die toekoms Eugene

    Eugene wrote at 11.07.2019 at 13:48

    Ek kan net nie ophou om na jou musiek te luister. Jou stem is so vol liefde dat ek oor en oor na dieselfde stukkie luister. Baie dankie dat jy dit nog met ons deel en ek bid dat daar nog vir baie jare n Charlie Dicks gaan wees om ons harte te verbly.
    Alle voorspoed vir die toekoms
    Eugene

  • Steadwick D'Penha
    Steadwick D'Penha Suid Afrika
    Steadwick D'Penha wrote at 26.06.2019 at 03:39 Dear Charlie, Thanks for your wonderful and soul touching music especially Gospel songs. I sang "This is my Prayer" for my sister's 75th Birthday which she loved very much. I am just starting my Career as a Singer at a very late age but I know that God has given me this gift to bring back many lost souls. I love Gospel singing. May God Bless you with your beautiful Voice.

    Steadwick D'Penha wrote at 26.06.2019 at 03:39

    Dear Charlie,
    Thanks for your wonderful and soul touching music especially Gospel songs.
    I sang "This is my Prayer" for my sister's 75th Birthday which she loved very much.

    I am just starting my Career as a Singer at a very late age but I know that God has given me this gift to bring back many lost souls.
    I love Gospel singing.

    May God Bless you with your beautiful Voice.

  • Clorinda Struwig
    Clorinda Struwig Suid Afrika
    Clorinda Struwig wrote at 30.03.2017 at 06:20 Hallo Charlie. Net om te sê ek het ook op jou pragtige blad kom inloer. Mag jy 'n geseënde en gesonde jaar vorentoe hê. Liefdegroete

    Clorinda Struwig wrote at 30.03.2017 at 06:20

    Hallo Charlie. Net om te sê ek het ook op jou pragtige blad kom inloer. Mag jy 'n geseënde en gesonde jaar vorentoe hê. Liefdegroete

  • Richard en Hetta Human
    Richard en Hetta Human Nigel
    Richard en Hetta Human wrote at 06.09.2015 at 17:31 Hi Charlie en Andre, Baie dankie vir n geseende aand van sang by die Grace Gemeente in Nigel. Mag God julle bediening ryklik seen en julle gebruik to verheerliking van Sy konimgkryk. Liefde Groete Richard en Hetta

    Richard en Hetta Human wrote at 06.09.2015 at 17:31

    Hi Charlie en Andre,
    Baie dankie vir n geseende aand van sang by die Grace Gemeente in Nigel. Mag God julle bediening ryklik seen en julle gebruik to verheerliking van Sy konimgkryk.
    Liefde Groete
    Richard en Hetta

  • Erna Nel
    Erna Nel Scottburgh
    Erna Nel wrote at 30.11.2014 at 13:02 Hallo Charlie, Baie dankie vir jou pragtige sang en bediening gister by die damesoggend sowel as vanoggend by die Kers-sangdiens in die NG Scottburgh. Ek weet nie of jy en Andre kans gekry het om met julle voete in die see te loop nie want hier in Pennington reen dit sommer lekker baie. Julle moet veilig terug ry more oggend en lekker werk verder. Mag die Here julle baie seen. Groete.

    Erna Nel wrote at 30.11.2014 at 13:02

    Hallo Charlie,
    Baie dankie vir jou pragtige sang en bediening gister by die damesoggend sowel as vanoggend by die Kers-sangdiens in die NG Scottburgh. Ek weet nie of jy en Andre kans gekry het om met julle voete in die see te loop nie want hier in Pennington reen dit sommer lekker baie. Julle moet veilig terug ry more oggend en lekker werk verder. Mag die Here julle baie seen. Groete.

  • Lerina Kruger
    Lerina Kruger Vanderbijlpark
    Lerina Kruger wrote at 24.08.2014 at 19:13 Baie dankie vir n wonderlike boodskap wat jy aan ons gebring het by Kollege Park gemeente vanaand. Die musiek se woorde het ook vir my baie beteken en ek dink jy sing fantasties mooi. Julle doen baie goeie werk en ek sal bid dat julle Sy Woord by baie ander sal kan uitbring. Vriendelike groete, Lerina

    Lerina Kruger wrote at 24.08.2014 at 19:13

    Baie dankie vir n wonderlike boodskap wat jy aan ons gebring het by Kollege Park gemeente vanaand.
    Die musiek se woorde het ook vir my baie beteken en ek dink jy sing fantasties mooi.
    Julle doen baie goeie werk en ek sal bid dat julle Sy Woord by baie ander sal kan uitbring.

    Vriendelike groete,
    Lerina

  • Margaret Engelbrecht
    Margaret Engelbrecht Suid Afrika
    Margaret Engelbrecht wrote at 23.04.2014 at 10:33 Middag Charlie, Baie Dankie dat jy ons so inspireer deur jou musiek. My bede is dat die Here jou bediening wonderbaarlik sal seën. Ek hoop ons sal in die toekoms nog baie dvd"s te koop kry. Ek verkies dvd's dit voel net vir my ek sit in die gehoor terwyl jy optree. Groete Margaret Engelbrecht.

    Margaret Engelbrecht wrote at 23.04.2014 at 10:33

    Middag Charlie,

    Baie Dankie dat jy ons so inspireer deur jou musiek.

    My bede is dat die Here jou bediening wonderbaarlik sal seën.

    Ek hoop ons sal in die toekoms nog baie dvd"s te koop kry.
    Ek verkies dvd's dit voel net vir my ek sit in die gehoor terwyl jy optree.
    Groete

    Margaret Engelbrecht.

  • Margo Hart
    Margo Hart Belfast
    Margo Hart wrote at 06.11.2013 at 12:51 Goeiedag Charlie, Baie dankie vir jou mooi bediening en inspirerende musiek. Jou optrede Sondag hier by ons in Belfast was vir ons kosbaar omdat so min kunstenaars by ons uitkom. Heelwat van ons senior burgers in Belfast Rusoord het die optrede bygewoon en kan nie uitgepraat raak hoe baie hulle dit geniet het nie. Tannie Combrink (92) het spesiaal 'n inspuiting gevra vir die pyne sodat sy ook in staat kon wees om jou te sien!!

    Margo Hart wrote at 06.11.2013 at 12:51

    Goeiedag Charlie, Baie dankie vir jou mooi bediening en inspirerende musiek. Jou optrede Sondag hier by ons in Belfast was vir ons kosbaar omdat so min kunstenaars by ons uitkom. Heelwat van ons senior burgers in Belfast Rusoord het die optrede bygewoon en kan nie uitgepraat raak hoe baie hulle dit geniet het nie. Tannie Combrink (92) het spesiaal 'n inspuiting gevra vir die pyne sodat sy ook in staat kon wees om jou te sien!!

  • Vic Cassel
    Vic Cassel Volksrust
    Vic Cassel wrote at 20.08.2013 at 07:28 I recall the night of your magnificent concert in the townhall at Volksrust, when you sang 'Medals for Mothers". You called my wife up on stage, with you to partake in that song and you presented her with your country CD. We can't wait to see you in our town once again. Kindest regards and keep up the name of our creator.

    Vic Cassel wrote at 20.08.2013 at 07:28

    I recall the night of your magnificent concert in the townhall at Volksrust, when you sang 'Medals for Mothers". You called my wife up on stage, with you to partake in that song and you presented her with your country CD. We can't wait to see you in our town once again.
    Kindest regards and keep up the name of our creator.

Join our mailing list